【實用教育app】ABC met Vuurhoutjie/ ABC with Matchie|最夯免費app

【實用教育app】ABC met Vuurhoutjie/ ABC with Matchie|最夯免費app

分享好友

【免費教育App】ABC met Vuurhoutjie/ ABC with Matchie-APP點子

Kom leer saam met Vuurhoutjie die alfabetVuurhoutjie is ’n lewenslustige, energieke en vurige mannetjie wat brand om jou te leer.Die alombekende stem van Magda van Biljon bring nuwe lewe aan die alfabet en sy klanke – in Afrikaans ! Hierdie toepassing is hoofsaaklik gemik op leerders tussen die ouderdom van 4 en 7 jaar. Die interessante animasie sal egter jonger leerders se aandag ook behou. Deur middel van herhaling, assosiasie en die opwindende animasie sal jou kleuter die alfabet op ’n speelse manier baasraak – beide op ’n visuele en ouditiewe vlak.Elke letter het ’n naam en ’n klank. In hierdie toepassing word die klem juis op die klank gelê. Hierdie klanke vorm die boustene vir lees en spelling.Elke letter van die alfabet word geklank met ’n bypassende woord, sin en prentjie. ’n Kombinasie van eenvoudige en meer komplekse woorde is gebruik om woordeskat uit te brei en sodoende taalontwikkeling te stimuleer. Die toepassing is uiters gebruikersvriendelik en leerders behoort sonder ouerleiding die program te kan gebruik. Kom leer saam met Vuurhoutjie en gee jou kind speel-speel ’n voorsprong!Learn the Alphabet with MatchieMatchie is an energetic, fiery and full of life character. He makes learning the alphabet loads of fun.The alphabet is brought to life by the well-known voice of Magda van Biljon in the Afrikaans version.This application is developed mainly for children between the ages of 4 to 7 years. However, because of the interesting animations, younger learners will also benefit.Your child will master the alphabet in a playful manner, by means of repetition, association and the exciting animations - on an auditory as well as visual level.Every letter has a name and a sound. In this application the emphasis is specifically on the sound – which is the platform for reading and spelling.A picture, word and short sentence are used to explain the articulated sound. Basic and more complex words are used to expand vocabulary, therefore stimulating language development. This application is extremely user friendly and requires minimal parental guidance.Give your child a head start - with Matchie!

【免費教育App】ABC met Vuurhoutjie/ ABC with Matchie-APP點子

【免費教育App】ABC met Vuurhoutjie/ ABC with Matchie-APP點子

【免費教育App】ABC met Vuurhoutjie/ ABC with Matchie-APP點子

免費玩ABC met Vuurhoutjie/ ABC with Matchie APP玩免費

免費玩ABC met Vuurhoutjie/ ABC with Matchie App

ABC met Vuurhoutjie/ ABC with Matchie APP LOGO

ABC met Vuurhoutjie/ ABC with Matchie LOGO-APP點子

ABC met Vuurhoutjie/ ABC with Matchie APP QRCode

ABC met Vuurhoutjie/ ABC with Matchie QRCode-APP點子
熱門國家系統支援版本費用APP評分上架日期更新日期
未知iOS
App Store
1.0
App下載
$2.99
2015-04-302015-06-04
分享app
上一個APP
下一個APP

高評價教育App推薦

iNepali Writing

iNepali Writing - help kids and anyone who want to learn how to write Nepali alphabets (Devanagari) and practice as much as needed. Animation stroke h …