【實用遊戲app】Baba Speletjies Goeters wat gaan|最夯免費app

【實用遊戲app】Baba Speletjies Goeters wat gaan|最夯免費app

分享好友

【免費遊戲App】Baba Speletjies Goeters wat gaan-APP點子

Mooi so ! Kom ons lees die volgende sin. Mooi so !"Baba Speletjies : Goeters wat gaan" gebruik dieselfde metode as bo om jou klein sterretje slim te maak terwyl hy of sy hierdie speletjie speel.Die tema vir hierdie uitgawe van Baba Speletjies is "Goeters wat gaan", dit maak hierdie speletjie amper onweerstaanbaar vir die jong aktiewe groeiende brein.Moennie kommer nie want jou klein sterretjie gaan nie net speel nie, hy of sy gaan wiskundig ook gestimuleer word met hierdie speletjie. Ons het fisika effekte ook ingegooi net om die brein ontwikkeling nog vinniger te maak. Jou oulike klein slimkop sal mal wees oor die soort stimulasie.Ons het hierdie speletjie ontwerp om die linker en regter brein van die kleinding te teiken asook om fyn motor vaardighede te ontwikkel. Jou baba se ore sal ook gestimuleer word as die speletjie se oulike musiek speel.Hierdie speletjie is ook deeglik getoets deur n paar twee jariges wat glad nie wou ophou speel nie.Oulike illustrasies asook oulike musiek en klank effekte.Probeer hierdie speletjie, jou kind sal dit geniet.

【免費遊戲App】Baba Speletjies Goeters wat gaan-APP點子

【免費遊戲App】Baba Speletjies Goeters wat gaan-APP點子

【免費遊戲App】Baba Speletjies Goeters wat gaan-APP點子

【免費遊戲App】Baba Speletjies Goeters wat gaan-APP點子

【免費遊戲App】Baba Speletjies Goeters wat gaan-APP點子

【免費遊戲App】Baba Speletjies Goeters wat gaan-APP點子

【免費遊戲App】Baba Speletjies Goeters wat gaan-APP點子

免費玩Baba Speletjies Goeters wat gaan APP玩免費

免費玩Baba Speletjies Goeters wat gaan App

Baba Speletjies Goeters wat gaan APP LOGO

Baba Speletjies Goeters wat gaan LOGO-APP點子

Baba Speletjies Goeters wat gaan APP QRCode

Baba Speletjies Goeters wat gaan QRCode-APP點子
熱門國家系統支援版本費用APP評分上架日期更新日期
未知iOS
App Store
1.0
App下載
$1.99
2014-10-162015-06-03
分享app
上一個APP
下一個APP

高評價遊戲App推薦