【實用教育app】Donkie Joukie en die miere|最夯免費app

【實用教育app】Donkie Joukie en die miere|最夯免費app

分享好友

【免費教育App】Donkie Joukie en die miere-APP點子

Oulike Afrikaanse stories vir kleuters.

Donkie Joukie is soms 'n bietjie deurmekaar... maar gelukkig is sy vriendin, Inki-Onkie, altyd naby om te help!

Die twee donkies se avonture is ideaal vir kinders tussen 2 en 5 jaar - wat dit sommer baie sal geniet. Donkie Joukie kan soos 'n storieboek vir 'n kleuter gelees word en lei tot 'n belangrike gesprek oor hoe uniek en spesiaal elke kleuter is.

Maar, vir daardie tye wat Mamma of Pappa net so 'n bietjie alleen tyd nodig het, kan die storie deur die app voorgelees word met interaktiewe verassings op elke bladsy.

Donkie Joukie is ontwikkel deur ouers, met heelwat hulp van hul kleuters, en bevat geen advertensies wat per ongeluk gekies kan word nie.

Hierdie is die eerste weergawe, asook die eerste in wat ons hoop 'n wonderlike reeks gaan wees. Stuur asseblief kommentaar, idees en gee ons asseblief ook goeie ratings!

Donkie Joukie is 'n inisiatief van Oasis in Suid-Afrika - 'n groep mense wat leef om ons land 'n beter plek te maak. 'n Plek waar ons, ons kinders en hul kinders almal hul volle potensiaal kan bereik.

Deur die app te koop, help jy om unieke geleenthede te bied vir jong mense wat leer om skrywers, grafiese kunstenaars en IT kenners te word.

【免費教育App】Donkie Joukie en die miere-APP點子

【免費教育App】Donkie Joukie en die miere-APP點子

【免費教育App】Donkie Joukie en die miere-APP點子

【免費教育App】Donkie Joukie en die miere-APP點子

【免費教育App】Donkie Joukie en die miere-APP點子

免費玩Donkie Joukie en die miere APP玩免費

免費玩Donkie Joukie en die miere App

Donkie Joukie en die miere APP LOGO

Donkie Joukie en die miere LOGO-APP點子

Donkie Joukie en die miere APP QRCode

Donkie Joukie en die miere QRCode-APP點子
熱門國家系統支援版本費用APP評分上架日期更新日期
未知Android
Google Play
1.5.0
App下載
GBP$1.87
1970-01-012015-04-19
分享app
上一個APP
下一個APP

高評價教育App推薦

SMART TimeKeeper

Having trouble doing hard tasks or studying? Try SMART TimeKeeper, the app is based on the famous "pomodoro"-technique免費玩SMART TimeKeeper APP玩免費免費玩SMA …
만수씨앤씨미술학원

안녕하세요, 대한민국 대표 입시미술학원 만수C&C입니다.자녀의 생각과 느낌을 쉽고 자연스럽게 공유할 수 있는 소통의 공간을 마련했습니다.꿈이 있는 10대를 위한 바른 가르침마음을 움직이는 디자인, 여러분의 10년 후를 생각합니다.만수씨앤씨 미술학원은 참된 교육을 위해 …
Vikings Report

My work on Vikings.免費玩Vikings Report APP玩免費免費玩Vikings Report AppVikings Report APP LOGOVikings Report APP QRCode熱門國家系統支援版本費用APP評分上架日期更新日期未知AndroidGoog …
테스튜 testapp 1234

hello world 출력 기본 앱입니다.免費玩테스튜 testapp 1234 APP玩免費免費玩테스튜 testapp 1234 App테스튜 testapp 1234 APP LOGO테스튜 testapp 1234 APP QRCode熱門國家系統支援版本費用APP評分上架日期更新日期未 …