【實用教育app】Donkie Joukie en die waarheid|最夯免費app

【實用教育app】Donkie Joukie en die waarheid|最夯免費app

分享好友

【免費教育App】Donkie Joukie en die waarheid-APP點子

Oulike Afrikaanse stories vir kleuters.

Donkie Joukie is soms 'n bietjie deurmekaar... maar gelukkig is sy vriendin, Inki-Onkie, altyd naby om te help!

Die twee donkies se avonture is ideaal vir kinders tussen 2 en 5 jaar - wat dit sommer baie sal geniet. Donkie Joukie kan soos 'n storieboek vir 'n kleuter gelees word en lei tot 'n belangrike gesprek oor hoe uniek en spesiaal elke kleuter is.

Maar, vir daardie tye wat Mamma of Pappa net so 'n bietjie alleen tyd nodig het, kan die storie deur die app voorgelees word met interaktiewe verassings op elke bladsy.

Donkie Joukie is ontwikkel deur ouers, met heelwat hulp van hul kleuters, en bevat geen advertensies wat per ongeluk gekies kan word nie.

Hierdie is die eerste weergawe, asook die eerste in wat ons hoop 'n wonderlike reeks gaan wees. Stuur asseblief kommentaar, idees en gee ons asseblief ook goeie ratings!

Donkie Joukie is 'n inisiatief van Oasis in Suid-Afrika - 'n groep mense wat leef om ons land 'n beter plek te maak. 'n Plek waar ons, ons kinders en hul kinders almal hul volle potensiaal kan bereik.

Deur die app te koop, help jy om unieke geleenthede te bied vir jong mense wat leer om skrywers, grafiese kunstenaars en IT kenners te word.

【免費教育App】Donkie Joukie en die waarheid-APP點子

【免費教育App】Donkie Joukie en die waarheid-APP點子

免費玩Donkie Joukie en die waarheid APP玩免費

免費玩Donkie Joukie en die waarheid App

Donkie Joukie en die waarheid APP LOGO

Donkie Joukie en die waarheid LOGO-APP點子

Donkie Joukie en die waarheid APP QRCode

Donkie Joukie en die waarheid QRCode-APP點子
熱門國家系統支援版本費用APP評分上架日期更新日期
未知Android
Google Play
1.0.1
App下載
GBP$1.87
1970-01-012015-04-23
分享app
上一個APP
下一個APP

高評價教育App推薦

UCT

Version 1.2 update:- Includes a tilt effect for all links.- rate and share button.University Of Cape Town is the leading tertiary institution of the A …
爱点-英汉 汉英词典

1. 释义非常丰富全面的本地英汉/汉英词典,同时支持查询金山词霸和QQ词典在线释义。2. 英文词条支持中文释义/英汉双解/英英释义,全面满足高中低阶用户需求。3. 独立页面列出带中文翻译的英文例句。4. 独立页面列出关联词(同义词、反义词、复合词、派生词、词组)。5. 本地真人发音库。6. 可保存5 …