Leer die alfabet vir jou kleuter speel-speel met hierdie Afrikaanse app. Daar is baie animasies en klanke wat jou kleuter vir lank sal besig hou. Enige kleuter sal baie gou agterkom hoe dit werk. Daar is ook snaakse sinne wat jy as ouer vir hom/haar kan voorlees. Mens kan kies tussen hoofletters en kleinletters en die letters word gewys en geklank. Vir die meeste letters is daar drie woorde met pragtige oorspronklike sketse en animasies vir elke letter.
Hierdie is 'n demonstrasie en beperk tot sewe letters. (A tot G) Laai dit gerus af en ondersteun dan asb. ontwikkeling deur die volledige weergawe te koop vir slegs $2 of omtrent R18
免費玩Kleuter-klieks alfabet demo APP玩免費
免費玩Kleuter-klieks alfabet demo App
熱門國家 | 系統支援 | 版本 | 費用 | APP評分 | 上架日期 | 更新日期 |
---|---|---|---|---|---|---|
未知 | Android Google Play | 1.7 App下載 | 免費 | 1970-01-01 | 2015-04-24 |