【實用教育app】Ollie Onthou deur Cleverkiddo|最夯免費app

【實用教育app】Ollie Onthou deur Cleverkiddo|最夯免費app

分享好友

【免費教育App】Ollie Onthou deur Cleverkiddo-APP點子

Bou jou kind se geheue en afrikaanse taal met Ollie Onthou. Die drie aktiwiteite is daarop gemik om verskillende aspekte van die geheue te ontwikkel.

Die kind word nie gepenaliseer vir verkeerde antwoorde nie, maar eerder aangemoedig om aan te hou probeer. Afrikaanse idiome en sêgoed word telkens herhaal om ons taal by ons kinders op te skerp :-) Die eerste weergawe bevat slegs wilde diere. Die aktiwiteite se moeilikheidsgraad word bepaal deur die ouderdom wat die kind gekies het.

Die 3 speletjies is

* Geheue Kaartjies

【免費教育App】Ollie Onthou deur Cleverkiddo-APP點子

* Ouditiewe Geheue

* Visuele Geheue

Geheue Kaartjies

【免費教育App】Ollie Onthou deur Cleverkiddo-APP點子

Gebaseer op die ou bekende speletjie waar die kind 2 eenderse kaartjies moet omdraai om 'n pakkie te vorm, leer die kind om posisie te onthou. Die kaartjies bevat verskillende wilde diere en wanneer die kind 'n pakkie kry, kry hy ook 'n lekker verrassing as die leeu vir hom brul, en Ollie trompetter.

Ouditiewe Geheue

Een van die toetse vir skoolgereedheid is of die kind 4 uit 5 items wat aan hom opgenoem is kan onthou. Hierdie speletjie oefen juis hierdie geheue. Ollie benoem 'n aantal wilde diere afhangende van die kind se ouderdom en daarna word 'n klompie diere gewys waarvan die kind dan die moet kies wat opgenoem was.

Visuele Geheue

【免費教育App】Ollie Onthou deur Cleverkiddo-APP點子

Hier kan die kind leer om items wat hy gesien het te onthou. Diere sal agter 'n bos inbeweeg en dan moet die die kind die diere uitwys wat agter die bos is.

免費玩Ollie Onthou deur Cleverkiddo APP玩免費

免費玩Ollie Onthou deur Cleverkiddo App

Ollie Onthou deur Cleverkiddo APP LOGO

Ollie Onthou deur Cleverkiddo LOGO-APP點子

Ollie Onthou deur Cleverkiddo APP QRCode

Ollie Onthou deur Cleverkiddo QRCode-APP點子
熱門國家系統支援版本費用APP評分上架日期更新日期
未知Android
Google Play
2.1
App下載
GBP$2.0
1970-01-012015-04-24
分享app
上一個APP
下一個APP

高評價教育App推薦

My Italian

My Italian is everything you need to become fluent with lessons, jokes, games, songs, stories and more.免費玩My Italian APP玩免費免費玩My Italian AppMy Italian …