Die Pendoring-reklamewedstryd is ’n vertoonvenster van die beste werk in die Suid-Afrikaanse reklamebedryf. Vanjaar wys twee beoordeelaarspanele die mees uitstaande en kreatiewe werk in die advertensiewereld aan – een in die afdeling Afrikaanse reklame en een in die afdeling Suid-Afrikaanse reklame. Die wenners word op 20 September by ’n glansgeleentheid in Kaapstad aangekondig. En as jy nie self daar kan wees nie, geen probleem nie! Laai die nuwe Pendoring-app in die App Store af en lees alles oor 2013 se Pendoring-wenners. Dié app bied jou al die wie, wat, waar, wanneer en hoe van vanjaar se Pendorings – nou in die App Store.
熱門國家 | 系統支援 | 版本 | 費用 | APP評分 | 上架日期 | 更新日期 |
---|---|---|---|---|---|---|
未知 | iOS App Store | 1.2 App下載 | 免費 | 2013-09-20 | 2015-06-04 |