【實用書籍app】Storierak|最夯免費app

【實用書籍app】Storierak|最夯免費app

分享好友

【免費書籍App】Storierak-APP點子

Storierak features some of SA's best children's books and features voice narration, games and more.** Afrikaans **Storierak is ‘n toepassingwinkel met al jou geliefkoosde Afrikaanse kinderboeke, ideaal geskik vir kinders van 2 – 8 jaar oud. Herontdek nou jou gunstelingstories uit Storieman-omnibus 1, en so ook ’n verskeidenheid ander gewilde Afrikaanse stories soos Die lelikste dier in die hele wêreld, Prinses Talia en die draak, Dikkekat en Kollepiet en In ‘n huis in ‘n huis. Elke storie bevat ’n puik voorlesing deur ’n bekende stemkunstenaar. Jou kind kan die storie self lees, of deur die stem begelei word. Laai nou die toepassing gratis af, en skaf jou eerste boek aan – heeltemal verniet! Storierak bevat ook ander opwindende bykomstighede:- Elke storieboek bevat twee soorte speletjies: flitskaarte en legkaarte, met verskillende moeilikheidsgrade- Jy kan elke boek verpersoonlik: dra die storie op aan jou kind, en plaas sy/haar foto’tjie op die eerste bladsy Nuwe Afrikaanse kinderboeke sal gereeld bygewerk word. Kom maak dus dikwels ‘n draai by Storierak. Stuur gerus nog voorstelle vir Afrikaanse boeke na storierak@nb.co.za. Hierdie produk is die eiendom van NB-Uitgewers. www.nb.co.za.

【免費書籍App】Storierak-APP點子

【免費書籍App】Storierak-APP點子

【免費書籍App】Storierak-APP點子

【免費書籍App】Storierak-APP點子

免費玩Storierak APP玩免費

免費玩Storierak App

Storierak APP LOGO

Storierak LOGO-APP點子

Storierak APP QRCode

Storierak QRCode-APP點子
熱門國家系統支援版本費用APP評分上架日期更新日期
未知iOS
App Store
2.4
App下載
免費
2013-11-282015-06-04
分享app
上一個APP
下一個APP

高評價書籍App推薦

Великий канон аудио

Великий покаянный канон преподобного Андрея Критского — жемчужина литургического богословия Святой Правослвной Церкви.Выполнен с форматированием и уда …