【實用娛樂app】Versterker|最夯免費app

【實用娛樂app】Versterker|最夯免費app

分享好友

【免費娛樂App】Versterker-APP點子

Wat is versterkte realiteitstegnologie*?Versterkte realiteit (VR) is wanneer die elemente van ’n regstreekse, direkte of indirekte, beeld van ’n fisiese omgewing in die regte wêreld deur rekenaar-gegenereerde sensoriese insette soos klank, video, grafika of GPS-data versterk (of aangevul) word. Daarenteen vervang virtuele realiteit die regte wêreld met ʼn gesimuleerde wêreld. Kunsmatige inligting oor die omgewing en die voorwerpe daarin kan dan bo-oor die regte wêreld vertoon word.Hoe werk versterkte realiteitstegnologie?Deur ʼn app vir ʼn selfoon, tablet of iPad te gebruik, identifiseer en vertolk ʼn selfoon se kamera ʼn merker, dikwels ʼn swart-en-wit staafkodebeeld. Die apparatuur ontleed die merker en skep ʼn virtuele beeld op die selfoon se skerm, wat die posisie van die kamera in ag neem. Dit beteken die app werk met die kamera om die hoeke en afstand te vertolk wat die selfoon van die merker af weg is.Hoe kan jy die versterkte realiteitstegnologie benut en aflaai?Stap 1: Besoek www.leesapp.co.za.Stap 2: Klik op die skakel “Versterker”.Stap 3: Druk op die skakel om die app gratis af te laai.Stap 4: Wys jou foon, tablet of iPad oor die VR merker en sien hoe hierdie letters lewendig word.Stap 5: Nou kan jy die wêreld van interaktiewe lees en speel beleef.Besoek www.leesap.co.za vir meer inligting.* In Engels bekend as “augmented reality”

【免費娛樂App】Versterker-APP點子

【免費娛樂App】Versterker-APP點子

【免費娛樂App】Versterker-APP點子

【免費娛樂App】Versterker-APP點子

【免費娛樂App】Versterker-APP點子

【免費娛樂App】Versterker-APP點子

免費玩Versterker APP玩免費

免費玩Versterker App

Versterker APP LOGO

Versterker LOGO-APP點子

Versterker APP QRCode

Versterker QRCode-APP點子
熱門國家系統支援版本費用APP評分上架日期更新日期
未知iOS
App Store
1.0
App下載
免費
2015-05-152015-06-03
分享app
上一個APP
下一個APP

高評價娛樂App推薦

增強光劍

成為真正的絕地這一新的增強光劍。改變葉片的顏色和劍柄類型來定制你的佩劍。移動手機周圍拿到劍的不同的聲音。移動電話更快地獲得命中的聲音和感覺的震動。向下滑動隱藏所有圖標,只留下光劍得到最大的發揮。向上滑動以顯示所有圖標再次與能夠改變葉片的顏色和柄型。滑動圖標下還隱藏了廣告,所以你可以享受的應用程序不看 …