Die app bestaan uit 'n databasis van woorde met 3 verskillende funksies wat die gebruiker ondersteun om `n spesifieke woord te vind. Hierdie is 'n tipiese blokkiesraaisel woordelys app en vergemaklik die invul van Afrikaanse blokkiesraaisels. Die app ondersteun die blokkiesraaisel entoesias met die invul van enige raaisel. Die databasis bevat meer as 140000 Afrikaanse woorde. Hierdie woorde word oor die algemeen in Afrikaanse blokkiesraaisels gebruik. Die soekfunksies werk soos volg: 1. Gebruik die alfabet 2. Gebruik die woordlengtes 3. Gebruik die bekende sowel as die onbekende letters van die spesifieke woord wat gesoek word. Die app is beskikbaar vir iPads en iPhones.
熱門國家 | 系統支援 | 版本 | 費用 | APP評分 | 上架日期 | 更新日期 |
---|---|---|---|---|---|---|
未知 | iOS App Store | 1.9 App下載 | $0.99 | 2014-04-10 | 2015-06-04 |